Met die hulp van vier bose oumas van die Huur-'n-Ouma-agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk om nuwe speletjies uit te dink
Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis
Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is
En die moord het boonop al tien maande tevore plaasgevind
Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:
Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek 13-15 Met die hulp van vier(Scroll down for English) Oor hierdie boek: Geskik vir graad 4 7 Afrikaans en Engels huistaal of addisionele taal 5000 trefwoorde Woordverdeling en klem Woordsoorte uitgeskryf, plus onderafdelings Attributiewe vorm, trappe van vergelyking, meervoud, verkleining, deeltjiewerkwoorde, verlede tyd Voorbeeldsinne Afleidings met vertalings Frases, idiome en spreekwoorde Intensiewe vorme Sinonieme en antonieme Homonieme, homofone, plus die vertaling Diere: